Woordsoek Raaisel

Woordsoek Raaisel

iOS Universal Games

Free
Own Wish Buy Buy

Woordsoek Raaisel is 'n verslawende en uitdagende woordsoek spel. Jou taak is om al die versteekte woorde op 'n tafel van letters te vind.

Om die versteekte woorde te vind kan 'n uitdaging wees, omdat die woorde horisontaal, vertikaal, skuins of in reguit of agterstevoor rigting kan wees.
Vee oor die letters om sodoende die woorde te vorm.

Daar is 'n total van 12 unieke kategoriƫ met veelvuldige vlakke in dierdie spel, om jour vir baie ure te vermaak.

Woordsoek Raaisel tref die korrekte balans tussen leer en vermaak. Jy sal nuwe woorde leer, en jou brein leer om te focus wanneer dit kom by problem oplossing.

Woordsoek Raaisel is ontwerp vir persone van alle ouderdom en kan gebruik word op beide selfone en tablette.

Show More...

What's New

Free with ads.

My Rating

App Store Rating