This app was removed from the App Store.

LitNet Akademies

LitNet Akademies

iOS Universal Education

Free
Own Wish Buy Buy

Hierdie LitNet Akademies-toepassing gee jou direk toegang tot al die artikels wat in en rondom LitNet Akademies gepubliseer word.

’n Gebruiksvriendelike ontwerp maak dit maklik om tussen die ses afdelings, Geesteswetenskappe, Godsdienswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte, Gesprek en Skole, te navigeer.

Blaai deur die jongste artikels en lees 'n volledige artikel op jou iPhone of iPad. Jy kan kommentaar lewer op artikels, dit op sosiale media deel, of die skakels per e-pos aanstuur.

Jy kan ook kies om kennisgewings te ontvang wanneer ’n nuwe artikel in die afdeling van jou keuse verskyn. Die LitNet Akademies-toep is gratis.

Show More...

What's New

Updated APNS settings

My Rating

App Store Rating