Back
Category: News
Beeld

Beeld

       iOS Universal

AFRIKAANS

Ons nuwe toepassing (app) bied aan jou ’n magdom inligting: nuus op ’n drafstap, waar jy ook al is. Kry die beste plaaslike en internasionale nuus, sport, vermaak, bylaes en redaksionele kommentaar van jou gunsteling- Afrikaanse dagblad. Geniet eksklusiewe fotogalerye, videogrepe en infografika, asook ’n interaktiewe weerkaart en markaanwysers. Die koerant verskyn uiteraard ook nie meer een keer per dag nie! Ons hou dit vars, met brekende nuus soos die dag vorder.

Subskripsie: Die app is gratis om af te laai. Gratis nuus soos dit gebeur (Nuusflitse) word deur die loop van die dag bygewerk. Jy kan ook ’n keur van ons premium-inhoud gratis lees. Om egter ál die premium-inhoud te kan lees, moet jy ’n subskripsie koop deur jou iTunes-rekening, óf jou toestel koppel aan ’n digitale bondel-subskripsie van Media24-koerante waaroor jy heel moontlik reeds beskik.

Subskripsie-besonderhede:
• Jy teken op ’n maandelikse grondslag in, met ’n maandelikse subskripsiegeld van $3,99/per maand.
• Sodra jou aankoop bevestig is, word die betaling verreken van jou iTunes-rekening.
• Jou subskripsie word outomaties hernu tensy jy die outomatiese hernuwingsfunksie (auto-renew) afskakel minstens 24 uur voordat jou huidige subskripsie verval.
• Die koste van jou hernuwing sal teen jou rekening gedebitteer word binne die 24-uur-periode voordat jou huidige subskripsie verval. Die koste verbonde aan die hernuwing sal ook geïdentifseer word.
• Jy kan nadat jy ’n subskripsie gekoop het, self jou subskripsie beheer – jy mag selfs die outomatiese hernu-funksie (auto-renew) afskakel deur na jou “Account Settings’’ te gaan en van jou iTunes-rekening gebruik te maak.
• Jy mag nie jou subskripsie kanselleer tydens ’n aktiewe subskripsie-periode nie.
• ’n Subskripsie wat jy deur jou iTunes-rekening aangekoop het, gee jou nie toegang tot die premium-inhoud van Beeld-webwerf deur jou webblaaier nie.
• Jy mag ander toestelle wat aan dieselfde iTunes-rekening gekoppel is, gebruik om toegang tot jou subskripsie te kry.

ENGLISH

Our brand new app is a wealth of information: news on the go, any time, anywhere. Get the best local and international news, sport, entertainment, supplements and editorial commentary from your favourite Afrikaans daily newspaper. Enjoy exclusive photo galleries, video clips and infographics, as well as interactive weather and market updates. Breaking news is updated throughout the day, so you can check back as often as you like and read the latest stories.

Subscription: The app is free to download. Free breaking news updates are provided throughout the day. A selection of premium content is available for free. To read all premium content you will be required to purchase a subscription through your iTunes account, or link your device to a Media24 Newspapers Digital Bundle subscription that you may already have.

Subscription details:
•You can subscribe on a monthly basis, with monthly access charged at $3.99/month
•Payment will be charged to your iTunes account on confirmation of purchase
•Your subscription automatically renews unless auto-renew is turned off at least 24-hours before the end of the current subscription period.
•Your account will be charged for renewal within 24-hours prior to the end of the current period, at the identified cost.
•You can manage your subscriptions, and auto-renewal may be turned off, via your iTunes account by going to ‘Account Settings’ after purchase.
•No cancellation of your current subscription is allowed during an active subscription period.
•A subscription purchased through your iTunes account does not grant access to premium content on Beeld website using your browser.
•You may use other devices linked to the same iTunes account to access your subscription.

What's new

Minor bug-fixes


Screenshots

Screenshot 1 of 9

Share with Others

Last changed:
Apr 04, 2014
Category:
News
Developer:
Media24 Limited
Version:
2.4.7
Size:
14.7 MB

Current Version Average Rating:
No data

All Versions Average Rating:
2.00 (25)
Other Apps By This Developer
ABC Safari
Bicycling Magazine Specials
CO Productions
Central Sales Intelligence
CoverMag
DRUM 3D
Die Burger
Donkerland
Drum CoverMag
Go! Pack List
Golf Digest Top 100 Courses
Hier is ek!
Huisgenoot 3D
Huisgenoot Joost
Huisgenoot Mandela Huldeblyk
Huisgenoot Sterrekiek
Huisgenoot Voorblad
Huisgenoot-Resepte
KickOff Live
Kokkedoor
Kurt Darren Biografie
Lééf / Live
MyEdit
Oppikoppi Bewilderbeast Digital Magazine
Pendorings 2013
Pica Awards
Rugby24
SMF 2012
Sarie Kos - my inspirasie
Skouspel
TopCar Mag
Vegetables
Volksblad
Weg! Mense se lense
YOU 3D
YOU Joost van der Westhuizen
YOU Mandela Tribute
YOU Mandela Tribute!
YOU Recipes
You CoverMag
go! Kilimanjaro
go! Kruger
go! Posted
Beeld 2.00 out of 5 based on 25 ratings.